| Modulekode | MFP 570 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die modules in die vak sal die student in staat stel om deur kennis van die embriologie, anatomie, fisiologie en patologie van die mondmukosa, speekselkliere, intra- en ekstra-orale sagteweefsel en been, letsels, siektes en toestande van die mondmukosa, speekselkliere, intra- en ekstra-orale sagteweefsel en been te diagnoseer en te hanteer. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,DFA 470,OFC 470,PTK 470,GAP 470,TMZ 470 |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Mondpatologie en Mondbiologie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App